Thursday, September 20, 2007

my Nuwe baba

Liam is nou 5 maande en 'n regte SweetiePie

Ons is die 11de Mei gebel deur ons maatskaplike werker. Hallo jong! sit jy? 'n mamma het julle profiel gekies! ons het die 23ste Mei gevlieg en hom ini kaap gaan haal. ons profile was nie eers 3 weke op die waglys gewees nie. Alles het bitter vinnig gebeur.

No comments: